Wednesday, 25 May 2016

Welkom by Lewensoriëntering 2016 
Mnr. Ruan Grové
Tel: 082 538 3741
E - pos: groovy.ruan@gmail.com 







Vir meer inligting oor die vak en watter voordele fisieke aktiwiteit vir jou as leerder kan inhou, loer na die volgende video:

https://www.youtube.com/watch?v=orVIPr25ivo


OPKOMENDE TOER!!!

Daar sal in die week van die 18de - 20ste Mei 2016 'n uitstappie plaasvind na een van ons gemeenskaplike gimnasiums, die HPI sentrum in Potchefstroom op die NWU PUK kampus. 
Dit sal leerders die geleentheid bied om meer te leer oor die voordele van fisieke aktiwiteit sowel as watter voordele 'n gesonde dieet inhou.
Die uitstappie sal R400 per leerder beloop en dek die verblyf, vervoer en etes.
Die bus sal vanaf Hoër Volkskool Potchefstroom vertrek om 12:00 die 18de vetrek en sal die 20ste Mei 2016 17:00 terug wees.
Die leerders sal tuisgaan in die Astro Villa.


TEMA OOR DIE WERK

 Ons gaan in die week van die 16de - 18de Mei 2016 werk behandel  wat lei oor die voordele wat fisieke fiksheid vir die mens inhou sowel as watter voorsprong mens kan bekom deur 'n optimale dieet.





Hier volg 'n paar fisieke aktiwiteite se skakels wat jou as leerder sal kan help om 'n beter gesondheid te kan handhaaf.

https://multco.us/file/16279/download

https://www.youtube.com/watch?v=ECxYJcnvyMw 





No comments:

Post a Comment